![]()
SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
789円(税込) (送料込) (カード利用可)
| 楽天市場で商品詳細を見る |
<p>Sy is al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik nie. ? Rissiepit, sy, maar ook hardekop! Gedurende daardie veelbewo? rit ontmoet sy iemand wat ? groot rol in haar lewe sou speel, maar sake verloop volgens niemand se plan nie. Ryk, selfversekerde Dewald vind die nuwe aankomeling op Kuilvlei o?nskynlik nie onweerstaanbaar nie, en sy hom ook nie. Daar is te veel dinge in die weg van ? romanse tussen hulle twee. Een struikelblok is Badie… Badie ? jeugvriend, toegewyde ridder, sjarmante hofmaker. Nell weier om die lasterlike dinge wat van hom ges? word te glo. Daarvoor is haar vurige geaardheid te lojaal. As motorwerktuigkundige het sy ook nie juis tyd vir liefdesspeletjies nie. Maar die rabbedoe leer meer as werktuigkunde gedurende haar stormagtige leerlingskap. Ook van mense en van die liefde.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ペー...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る