Die Woudties en die Sang Kompetisie Die Woudties, #5【電子書籍】[ Francois Keyser ]

Die Woudties en die Sang Kompetisie Die Woudties, #5【電子書籍】[ Francois Keyser ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
350円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

Agterblad:

Welkom by die w?reld van “Die Woudties”.

“Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.

Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk.

In hierdie boek wil die maatjies vir ‘n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?

Francois was ge?nspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.

“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記