Emma en die creepy komplot【電子書籍】[ Marianna Brandt ]

Emma en die creepy komplot【電子書籍】[ Marianna Brandt ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
1,206円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer n? die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記