Ongenooide gaste op Keurboslaan #11【電子書籍】[ Theunis Krogh ]

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11【電子書籍】[ Theunis Krogh ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
1,206円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is ’n groep hippies ? bedelaars en dwelmverslaafdes ? wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie ’n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help. Op skool verloop alles ook nie rustig nie, want klein Felix Krynauw en sy groep maats is gedurig in die moeilikheid. Hulle word betrap waar hulle ’n geweer uit die magasyn wil gaps. Die hoof en prefekte probeer tevergeefs uitvind wat die spulletjie in die mou voer.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記