Van sorg na liefde【電子書籍】[ Malene Breytenbach ]

Van sorg na liefde【電子書籍】[ Malene Breytenbach ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
778円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>N? ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat om haar by die lughawe op te laai en hy gee te kenne dat Mia sy kosbare tyd as eienaar van ’n makelaarsmaatskappy mors. Boonop insinueer hy dat sy na die belastingparadys Jersey gekom het om vir haar ’n ryk man te vang. Mia vererg haar vir die arrogante vent met sy spoggerige Ferrari ? hy moenie dink sy is soos sy trofeemeisies wat deur sy rykdom be?ndruk word nie. Hy is nou wel die aantreklikste man wat sy al ooit te?gekom het, maar n? sy deur haar eks-verloofde verkul is, gaan sy beslis nie voor ’n rokjagter soos Jean swig nie. Al blyk dit ook gaandeweg dat di? alfaman ’n sorgsame, sagter kant het wat hy nie sommer vir enigeen wys nie . . .</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いし...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記