![]()
SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
1,877円(税込) (送料込) (カード利用可)
| 楽天市場で商品詳細を見る |
<p>"Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in ’n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter ? die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in ’n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . . . Daar kom ’n tyd: Wanneer haar man in ’n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar di? man glo sy is ’n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het ’n oog vir ‘n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar ?l die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is!"</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る