![]()
SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
950円(税込) (送料込) (カード利用可)
| 楽天市場で商品詳細を見る |
<p>Die doel van hierdie boek is om aan ander persone, wie dieselfde traumatiese gebeurtenisse beleef het soos wat in die inhoud weerspie?l word, 'n boodskap van hoop te gee. Deur die stap te doen van pen op papier sit, het ek bevryding van 'n teisterende verlede ontvang. Daar is nie 'n kitskuur nie. Die oplossing, en dit is die crux van my boodskap, is om weer beheer oor jou eie lewe te neem. Jy mag dalk net baba-tre? neem, maar die oomblik wanneer jy daardie eerste tree geneem het, staan jy reeds in oorwinning. Jy kan die bagasie van die verlede afgooi en lewe sonder enige skuldgevoel oor wat met jou gebeur het.<br /> Jy kan en moet vergewe, veral jouself.<br /> Wees sterk en glo in jouself! Net jy kan jou lewe, lewe!<br /> Doen dit! Jy het net een lewe, lewe dit voluit, dag vir dag, lewe soos jy nooit gedroom het jy kan nie en breek die kettings van die verlede.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る