Skepelinge: Aanloop tot 'n roman Aanloop tot ’n roman【電子書籍】[ Karel Schoeman ]

Skepelinge: Aanloop tot 'n roman Aanloop tot ’n roman【電子書籍】[ Karel Schoeman ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
2,413円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroe? koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’. Tydens die boekstawing van die duisende skepelinge wat oor die eeue heen na die Kaap van Storms gereis en onderweg ook omgekom het, verweef Schoeman liter?re stemme soos di? van Eliot, Auden, Eybers en Melville met dokumente uit die oorspronklike dagboeke van die 1600’s en 1700’s, soos Van Riebeeck se Dagregister, Peter Kolb se noukeurige beskrywings van die Kaap en ander reisjoernale en geskiedkundige werke van die era. Dit is geskiedskrywing soos geen ander Suid-Afrikaanse skrywer dit nog kon vermag nie. Skepelinge is ’n unieke nalatenskap ? veral waar ‘oorsprong’ nou meer as ooit vantevore ondersoek word.</p>画面が切り替わりま...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記