SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
424円(税込) (送料込) (カード利用可)
楽天市場で商品詳細を見る |

JOP - LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE

Hierdie e-boek, "Jop - L? nie heeldag in die bed nie", is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.

Jop is 'n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy 'n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie.

Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus 'n lekker boek om te lees saam met 'n stomende koppie koffie en beskuit.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る