In die blou kamp Facebook-stories【電子書籍】[ Dana Snyman ]

In die blou kamp Facebook-stories【電子書籍】[ Dana Snyman ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
2,211円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria... Sy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms skreeusnaaks, soos die storie oor sy ma wat sweer dat sy vanjaar "net iets ligs" vir die Kers-ete gaan bedien. Met hierdie boek het Dana sy mees ontroerende of eiesoortige ontmoetings geboekstaaf. Die meeste van die stories het hy aanvanklik op Facebook, waar hy duisende volgelinge het, gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. 'n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記