Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 5 Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #5【電子書籍】[ T'nreb Rekabnessiev ]

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 5 Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #5【電子書籍】[ T'nreb Rekabnessiev ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
350円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p><em><strong>"Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"</strong></em></p> <p>Vir die vyfde en laaste keer stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?</p> <p>Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en ge?llustreer met uitstekende beelde. Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord ***"Wie is Ek?"***en ***"Wie is Ons?"***.</p> <p>Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend. Sodra jy begin lees, maak seker dat jy h...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記