![]()
SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
1,530円(税込) (送料込) (カード利用可)
| 楽天市場で商品詳細を見る |
<p>Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het o?nskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed. Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ?s ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel. Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る