Op die vrou af 2【電子書籍】[ Andr? le Roux ]

Op die vrou af 2【電子書籍】[ Andr? le Roux ]

SHOP:楽天Kobo電子書籍ストア
2,042円
(税込) (送料込) (カード利用可)

楽天市場で商品詳細を見る

<p>Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis se SARIE-rubrieke. N? 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, vra vroue (en mans) steeds na meer. Lesers se reaksie deur die jare: “Dis die beste medisyne vir stres” en “Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien.” Uit die baie briewe is dit duidelik hoeveel plesier lesers landwyd steeds aan sy rubriek het. Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.Die eerse versameling Op die vrou af (SARIE-rubrieke, 2004) is verwerk in musiekteater deur Hennie van Greunen, met Pedro Kruger en Sarah Theron, en is landwyd en by kunstefeeste opgevoer. Dit is vanjaar opgevolg deur die nuwe musiek-teaterstuk Op die vrou af 2, weereens deur Hennie van Greunen, met Pedro Kruger en Jolette Odendaal in die rolle.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして...楽天市場のショップで商品詳細の続きを見る

Copyright © 本・雑誌・コミック館 送料0円.com 2009-. All Rights Reserved.
Supported by 楽天ウェブサービス  特定商取引法に基づく表記